Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Sondag van die silwersee

 Ebook
Sofort lieferbar | Lieferzeit:3-5 Tage I
ISBN-13:
9780624050551
Einband:
Ebook
Seiten:
224
Autor:
Maretha Maartens
eBook Typ:
Adobe Digital Editions
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Farah Olivier aanvaar 'n pos as kunsonderwyser in Somerset-Wes, maar toe sy aan die begin van die skooljaar aanmeld, is daar niemand nie. Vyf dae later weet die 22-jarige Farah hoe dit voel om 'n ma te wees, want sy moes noodgedwonge 'n pos as au pair aanvaar.
Farah Olivier aanvaar ’n pos as kuns- en dansonderwyseres by ’n privaatskool in Somerset-Wes, maar wanneer sy aanmeld, is daar nie ’n mens in sig nie. Want die skool was net ‘n verneukspul. Vyf dae later weet die 22-jarige Farah hoe dit voel om die ma van twee tieners en ’n laatlam te wees. Sy moes noodgedwonge die pos as au pair vat.  Maar Farah voel self nog kind.  Padgee is egter nie ’n opsie nie. As dit nie vir haar buurman se seun, Alexander Meiring was nie, sou sy verlore wees.  Sy is heel tevrede met die stand van sake – tot die Sondag saam met Alexander en die kinders teen ’n silwer see . . .

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.