Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Schalkie van Wyk Keur 7

 Ebook
Sofort lieferbar | Lieferzeit:3-5 Tage I
ISBN-13:
9780624050612
Einband:
Ebook
Seiten:
512
Autor:
Schalkie van Wyk
eBook Typ:
Adobe Digital Editions
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Bloeisels in die wind, Winter van heimwee en Ongetemde hart
In Bloeisels in die wind ontmoet Sonja die aantreklike Arno Landman. Maar hoe ken haar ouma Hannah dié man, en hoekom reageer sy so geskok op die blote noem van sy naam? Spoedig leer Sonja dat dit nie net jong mense is wat gekasty word deur die pyn van die liefde nie. In Winter van heimwee word Hermien du Preez verwyt vir die dood van haar kleinboet Jacques. Dié las kan Hermien nog dra, maar dan betrap sy haar stiefma in ’n warm omhelsing met ’n onbekende vreemdeling, terwyl haar vader weg is op ’n sakebesoek. Hermien ontdek dat die lewe oor jou kan loop... maar steeds veg jy vir dit wat jy wil hê. En in Ongetemde hart spat Tanya se liefdesdroom aan skerwe toe dokter Johan Neethling sy verlowing aan Ansunette Raath bekend maak, terwyl Tanya altyd oortuig was hy is aan háár getrou. Sy vlug na Silwersee om van die skok te herstel. Hier ontmoet sy die welvarende sakeman Bernard Zandberg, ’n vriend van Johan. Net toe dit lyk of hulle mekaar begin vind, verskyn die beeldskone Zania de Necker, Bernard se jeugliefde, op die toneel. Dan daag Johan ook op, vasbeslote om Tanya terug te wen…

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.