Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Aan die windkant

 Ebook
Sofort lieferbar | Lieferzeit:3-5 Tage I
ISBN-13:
9780624051305
Einband:
Ebook
Seiten:
224
Autor:
Annemari Coetser
eBook Typ:
Adobe Digital Editions
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

"Ek is waar ek is en dis perfek." Dis die mantra wat Liefka Naudé by die lewensverrykingskursus geleer het. Net jammer dat dit glad nie vir haar werk nie. Op die klein Vrystaatse dorpie waar sy haar nou bevind, is daar skaars lewe. Wat nog te sê perfekte lewe. Op ses en dertig het sy 'n silwer Audi A3, 'n minimalistiese meenthuis in Johannesburg en 'n kas vol ontwerpersklere; sy is ongetroud en die toonbeeld van die professionele vrou. Net jammer dat sy nie meer 'n werk het nie - daarvoor het die grypende hande van haar afdelingshoof, William Pheto, gesorg. Tog haar verbasing vind Liefka mettertyd dat daar tóg lewe ná die rotresies is - 'n nuwe lewe bevolk met rare karakters soos die lewensafrigter Fauré Fourie, Beatrix met haar organiese groentetuin en kruiekonkoksies, en Thoso wat in verkleinwoordjies praat en vroualleen 'n klomp vigswese grootmaak. En dan is daar Sonnies Sonnekus, die nuwe man met die warm bruin oë en die hartseer verlede.
Die wêreld is nie vir Liefka Naudé ? vriendelike plek nie. Haar uitdagende werk as bemarkingsbestuurder by ’n suksesvolle maatskappy gee darem betekenis aan haar lewe. Maar wanneer haar baas haar seksueel teister, bedank sy. Om weer balans te vind, besluit sy om ’n lewensverrykingskursus op ? klein Vrystaatse dorpie, Garsveld, by te woon. ’n Vreemde sameloop van omstandighede veroorsaak dat sy nog ? paar dae aanbly. En dan begin die poppe dans. Sy leer ken Sonnies, die gawe bouer. En Thoso wat eiehandig ? versorgingsplek vir vigswesies aan die gang hou. Faure, die man met die kostelike taalgebruik wat die kursus aangebied het, word ? hegte vriend. Maar dis Mpho, ? pasgebore weggooibaba, wat Liefka se lewe verander.Geleidelik leer sy haarself beter ken. Maar net toe die liefde behoorlik vlamvat, bederf ’n ongewone kwaal die pret. Algaande begin haar ontluikende verhouding kwyn onder die druk . . .

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.