Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Dirna Ackermann
ISBN-13: 9780624051701
Einband: Ebook
Seiten: 224
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Beenaf bokkie

 Ebook
Sofort lieferbar
2
Candy moet vir haar “oom” gaan huishou in die grammadoelas, en haar stadsmaniere staan hom nie aan nie. Sy arrogansie dryf haar op haar beurt die vlaktes in.
1
Die bodem val uit Candy Cilliers se wêreld toe haar ouers feitlik oornag álles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar oom, Fouché Mulder, en sy is die een wat die gelag moet betaal. Letterlik. Hy verwag van haar om vir hom te gaan huishou, êrens in die grammadoelas waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag, en haar kwasterige ouma te help versorg.Candy arriveer op die plaas met 'n verstuite enkel, midde-in die familietwis, en vind gou haar stadsmaniertjies en rykmansdogtergeite staan haar “oom” glad nie aan nie. Fouché is arrogant, baas-spelerig, en wat haar betref nie juis modelmateriaal nie.  Hy is boonop allesbehalwe oud en mansmens genoeg om enige vrou die vlaktes in te jaag van frustrasie.

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Dirna Ackermann
ISBN-13:: 9780624051701
ISBN: 0624051706
Verlag: Tafelberg
Seiten: 224
Sprache: Afrikaans
Auflage 1
Sonstiges: Ebook