Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Lizet Engelbrecht
ISBN-13: 9780624051749
Einband: Ebook
Seiten: 224
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Victoriavalle van liefde

 Ebook
Sofort lieferbar
2
Dokter Emesia gaan vir drie maande as verpleegster by die Rhodes-Inn in Livingstone, Zambië werk. Sy wil die Fransman, Rex, wat op haar elfde verjaarsdag aan haar belowe is, ontmoet en hopelik terugbring Suid-Afrika toe.
1
Dokter Emesia, wat pas haar eie praktyk gekoop het, maak teensinnig ’n belofte aan haar sterwende vriendin om vir drie maande as verpleegster by die Rhodes-Inn in Livingstone, Zambië te gaan werk. Emesia het egter haar eie plan: sy wil die Fransman, Rex, wat op haar elfde verjaarsdag aan haar belowe is, ontmoet en hopelik terugbring Suid-Afrika toe.   Wanneer sy in Livingstone kom, is dit egter nie Rex wat haar hart laat vinniger klop nie, maar Deon, sy buite-egtelike broer. Dit wil net lyk asof Deon aangetrokke is tot haar.  Maar dan begin die vonke spat, want Rex probeer alles in sy vermoë om die hotel te verkoop en Deon, wat weer sy erfenis ten alle koste wil behou, glo vas Emesia konkel saam met Rex . . .

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Lizet Engelbrecht
ISBN-13:: 9780624051749
ISBN: 0624051749
Verlag: Tafelberg
Seiten: 224
Sprache: Afrikaans
Auflage 1
Sonstiges: Ebook