Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Marilyn Bennett
ISBN-13: 9780624052197
Einband: Ebook
Seiten: 224
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Waar liefde vonkel

 Ebook
Sofort lieferbar
2
Yvette se ambisie om in Frankryk te gaan leer sjampanje maak, neem haar na die Château de Vancy. Dit is waarvandaan haar ouma Jonelle de Vancy as vlugteling na Suid-Afrika gekom het. In Frankryk raak Yvette in die familiesake verstrik en raak nes haar ouma op die verkeerde man verlief.
1
Yvette Malherbe se ambisie om in Frankryk te gaan leer sjampanje maak, neem haar na die Château de Vancy in Champagne. Dit is ook die plek waarvandaan haar ouma Jonelle de Vancy as vlugteling na Suid-Afrika gekom het. Watter onvergeeflike sonde, behalwe om buite die eg swanger te raak, het haar ouma gepleeg? Wie is haar oupa en watter euwels vind nog heeltyd daar op Vancy plaas?In Frankryk raak Yvette in die familiesake verstrik. Terwyl sy probeer om die geheime te ontrafel, is daar ’n ander uitgeworpene, verbitterd en wrokkig, wat vroue op Vancy weerd verkrag en vermoor. Yvette raak hier, soos haar tragiese ouma Jonelle, op die verkeerde man verlief, al weet sy dat dit vir haar net hartseer en skade kan berokken. Een vir een word die tergende geheime geopenbaar, tot op die laaste. . .

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Marilyn Bennett
ISBN-13:: 9780624052197
ISBN: 0624052192
Verlag: Tafelberg
Seiten: 224
Sprache: Afrikaans
Auflage 1
Sonstiges: Ebook