Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Albert Blake
ISBN-13: 9780624053446
Einband: Ebook
Seiten: 272
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Boerekryger

'n Seun se hoogste offer
 Ebook
Sofort lieferbar
22,99 €*
2
Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Henning se eerlike beskrywings van bloedige gevegte teen die Britse magte en die teregstelling van verraaiers bring die gruwel van oorlog tuis. Sy dagboeke verklap voorts baie van die bittereinderpsige. Uit sy inskrywings blyk dit duidelik waarom 'n handjievol Afrikaners bly voortveg het toe ander gedink het die stryd is reeds verlore.
1
Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Teen die aanvang van die guerrillafase is hy reeds 'n deurwinterde vegter in die Oos-Transvaal.  Sy dagboeke, nou vir die eerste keer verwerk, bied 'n aangrypende blik op 'n oorlog wat ons gedink het ons reeds ken. Henning se eerlike beskrywings van bloedige gevegte teen die Britse magte en die teregstelling van verraaiers bring die gruwel van oorlog tuis. Sy dagboeke verklap voorts baie van die bittereinderpsige. Uit sy inskrywings blyk dit duidelik waarom 'n handjievol Afrikaners bly voortveg het toe ander gedink het die stryd is reeds verlore.

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Albert Blake
ISBN-13:: 9780624053446
ISBN: 062405344X
Verlag: Tafelberg
Seiten: 272
Sprache: Afrikaans
Auflage 1
Sonstiges: Ebook