Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: George Claassen
ISBN-13: 9780624054153
Einband: Ebook
Seiten: 352
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles

 Ebook
Sofort lieferbar
24,99 €*
2
Bestaan God? Is ons enigste redding deur Jesus? Is evolusie versoenbaar met geloof? Bekende Afrikaanse meningsvormers – twaalf gelowiges en twaalf ongelowiges of twyfelaars – probeer die diepste vrae van die mens se bestaan antwoord. Met onder andere Christina Landman, Cecile Cilliers, Dave Pepler, Antjie Krog, Nico Koopman en Breyten Breytenbach.
1
Die vraag of God bestaan, waar alles vandaan kom en wat die sin van ons lewe op aarde is, is so oud soos die berge. In dié boek antwoord bekende Suid-Afrikaners, twaalf gelowiges en twaalf ongelowiges, die diepste vrae van die mens se bestaan met verstommende openhartigheid.Afrikaanse meningsvormers lê hul diepste oortuigings bloot: die skrywer Antjie Krog, die teoloog Christina Landman, die digter Breyten Breytenbach, kommentator Rhoda Kadalie, skrywer Cecile Cilliers en tv-persoonlikheid Dave Pepler. Hul antwoorde verras: by van die ongelowiges is daar partykeer vonke van geloof, en by van die gelowiges skaduwees van twyfel.Die twee samestellers maak ook ’n ongewone paar: die wetenskapsjoernalis George Claassen, ’n uitgesproke ongelowige, en die oudpredikant Frits Gaum, ’n oortuigde Christen. Hul indringende vrae word reguit en roerend eerlik deur die bydraers beantwoord. Die uiteenlopende bydraes bring vars perspektiewe tot die godsdiensdebat en beloof om groot reaksie in die Afrikaanse media te ontlok.

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: George Claassen
ISBN-13:: 9780624054153
ISBN: 0624054152
Verlag: Tafelberg
Seiten: 352
Sprache: Afrikaans
Auflage 1
Sonstiges: Ebook