Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Esta Steyn
ISBN-13: 9780624054429
Einband: Ebook
Seiten: 216
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die skrywer

 Ebook
Sofort lieferbar
20,99 €*
2
Anabella Maria Bennett  beland een stormagtige aand met al haar geheime voor die hekke van die Addington-landgoed naby die dorpie Heimat. Arthur Addington, ‘n bekende Amerikaanse draaiboekskrywer,  woon hier soos ‘n kluisenaar nadat sy vrou en seun twee jaar vantevore in ‘n ongeluk oorlede is.  Sy eens roemryke loopbaan is ernstig aan die wankel. Die dorp se mense veroordeel hom omdat sy vorige huishoudster hom aankla  van aanranding, terwyl hy onder die invloed van drank was. Is dit waar? En wat is Anabella se agtergrond en geheime?  ‘n Merkwaardige verhaal van vriendskap en verlange deur meesterverteller Esta Steyn
1
Op ’n stil aand, in ’n herehuis langs ’n meer, dans ’n jong vrou in ’n verruklike rooi aandrok met haar werkgewer, Arthur Addington – befoeterde, eens beroemde Amerikaanse draaiboekskrywer en onbeminde eienaar van die Addington-landgoed. Nooit sou Arthur, worstelend met skrywersblok en wroegend oor die dood van sy vrou en kind, kon raai dat sy stralende dansmaat soveel geheime ronddra nie. Dat Anabella Maria Bennett, kortom Ben, g’n huishoudster is nie, maar ’n joernalis en ’n sendelingdogter uit Afrika. Dat hy haar lank gelede dáár ontmoet het . . . Daar is ’n somber rede waarom Ben haar hart nie blootlê nie, maar eerder saans haar eie verhaal skryf: van die Swahili-wiegelied wat haar kleintyd getroos het, die wyse Kepo wat haar leer boogskiet het, van Paka, haar grootmaakleeu, en van haar en Kepo en dokter Catherine Dumay se ylingse vlug na Bulungwi . . . Slegs Jameson, opsigter by Addington, en sy “Lucy-lief’’ begryp. Hulle word haar vertrouelinge en wakende engele. Wanneer Arthur gehawend terugkeer ná ’n reis deur Afrika, vind hy in sy lessenaar ’n manuskrip wat sy lewe sal verander en hom sy skeppende krag teruggee: Anabella se Afrika-testament. Die Skrywer is ’n aangrypende, eg menslike verhaal met dramatiese Afrika-uitlopers.

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Esta Steyn
ISBN-13:: 9780624054429
ISBN: 062405442X
Verlag: Tafelberg
Seiten: 216
Sprache: Afrikaans
Auflage 1
Sonstiges: Ebook