Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Elizabeth Wasserman
ISBN-13: 9780624054894
Einband: Ebook
Seiten: 144
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Anna Atoom en die magnetiese meermin

 Ebook
Sofort lieferbar
12,99 €*
2
Die tweede titel in die reeks met die dertienjarige Anna Atoom en haar ongewone familie as hoofkarakters. Die aarde is weer in die greep van 'n wetenskaplike se bose plan en Anna en haar gesin moet 'n ekologiese ramp afweer, dié keer in die onherbergsame Noordpool.
1
Ton is weg, Brak is onsigbaar en admiraal Atoom se lewe is in gevaar - dit alles te midde van 'n grootskaalse wetenskaplike ingryping in die natuurlike balans van die aarde: Uranus Draak wil die magnetiese pole skuif in 'n poging om aardverwarming te keer. Sal Anna en professor Sabatina die wêreld se slimste wetenskaplikes daarvan kan oortuig dat Uranus se plan op 'n ramp afstuur? En hoe hou Ton se verdwyning verband met Uranus se bose plan?

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Elizabeth Wasserman
ISBN-13:: 9780624054894
ISBN: 0624054896
Verlag: Tafelberg
Seiten: 144
Sprache: Afrikaans
Altersempfehlung: 10 - 13 Jahre
Auflage 1
Sonstiges: Ebook