Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Harriet Christou
ISBN-13: 9780624054986
Einband: Ebook
Seiten: 256
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die bleek man op my hakke

My lewe met skisofrenie
 Ebook
Sofort lieferbar
22,99 €*
2
Harriet Christou vertel die sonderlinge verhaal van haar lewe met skisofrenie, en sy doen dit onverskrokke en openhartig. Sy vertel van die tuimelrit deur die dieptes van ontreddering en ellende, van herhaalde mislukte behandeling totdat sy korrek gediagnoseer is en die regte medikasie begin kry het, van die desperate soeke na begrip en aanvaarding, 'n soeke wat haar keer op keer in nog dieper ellende dompel. Sy vertel van die selfmoordpogings, die verbrokkeling van haar gesinslewe, haar desperate soeke na God en die daaglikse stryd om te probeer onderskei tussen wat werklik is en wat nie.

Dit is 'n onthutsende verhaal. Skokkend. Maar ook 'n verhaal van volharding, hoop, menslikheid en begrip vir die kompleksiteit en broosheid van die menslike lewe.
1
Niemand hoor die stemme wat so duidelik in haar kop praat nie. Niemand weet dat sy nie kan bad nie omdat haar bad voortdurend vol bloed is ... dat sy tientalle obsessiewe kompulsies het wat haar byna te bang maak om asem te haal. Niemand weet van Harriet Christou se lewe met skisofrenie nie.
Harriet vertel 'n sonderlinge verhaal, en sy doen dit onverskrokke en openhartig. Sy vertel van die tuimelrit deur die dieptes van ontreddering en ellende, van herhaalde mislukte behandeling totdat sy korrek gediagnoseer is en die regte medikasie begin kry het, van die desperate soeke na begrip en aanvaarding, 'n soeke wat haar keer op keer in nog dieper ellende dompel. Sy vertel van die selfmoordpogings, die verbrokkeling van haar gesinslewe, haar desperate soeke na God en die daaglikse stryd om te probeer onderskei tussen wat werklik is en wat nie.

Dit is 'n onthutsende verhaal. Skokkend. Maar ook 'n verhaal van volharding, hoop, menslikheid en begrip vir die kompleksiteit en broosheid van die menslike lewe.

Harriet Christou woon en werk in Bloemfontein. In 2005 is skisofrenie by haar gediagnoseer, en met dié boek wil sy die geheimenisse van die siekte vir lesers ontsluit.

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Harriet Christou
ISBN-13:: 9780624054986
ISBN: 0624054985
Verlag: Tafelberg
Seiten: 256
Sprache: Afrikaans
Auflage 1
Sonstiges: Ebook