Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Chris Barnard
ISBN-13: 9780624056171
Einband: Ebook
Seiten: 208
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Danda

 Ebook
Sofort lieferbar
13,99 €*
2
Danda het net agt dae om by sy pa uit te kom, anders verloor hy alles. Sonder om vir enigiemand behalwe Ou-Faans van sy planne te vertel, vertrek hy vroegoggend op sy tuisgemaakte vlot na die hawe waar sy pa en dié se skip is. Hy was nog nooit so lank op sy eie op die rivier nie. En sal die vlot hou? Maar hy doen dit alles net vir sy pa - dis al wat hy die heeltyd vir homself sê. Nou het die tyd gekom dat hy sy pa kan begin help.
1
Verwerk deur die skrywer en heruitgegee met nuwe omslag. Danda (Daniël Daneel) vertrek sonder die medewete van sy pleegouers met sy tuisgemaakte vlot, sy nagapie, kraai, ratel en hond om sy pa in ’n ver hawe te gaan soek. Op die avontuurreis kom hy byna om in stormwater, verloor sy vlot, raak beseer, en loop boonop die uitgeslape leegleêr oom Sarel Vetvoet raak. Ook krokodille en seekoeie word ’n bedreiging. Die troeteldiere en Vetvoet sorg vir humoristiese afwisseling. Danda maak ook kortstondig kennis met die Portugese meisie Rosina. Die motief van natuurbewaring teen die agtergrond van ’n subtropiese wêreld in Afrika is sterk aanwesig.

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Chris Barnard
ISBN-13:: 9780624056171
ISBN: 0624056171
Verlag: Tafelberg
Seiten: 208
Sprache: Afrikaans
Altersempfehlung: 12 - 14 Jahre
Auflage 1
Sonstiges: Ebook