Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Sushi en sjampanje

 Ebook
Sofort lieferbar | Lieferzeit:3-5 Tage I
ISBN-13:
9780624063995
Einband:
Ebook
Seiten:
256
Autor:
Kristel Loots
eBook Typ:
Adobe Digital Editions
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Jacki se lewe is ’n flippen flop. Sy’s werkloos, kêrelloos – selfs Facebook is haar nie goedgesind nie! Haar ma het kinders by dosyne en daar’s nie plek vir Jacki tuis nie. Van sushi en sjampanje is daar g’n sprake nie. Maar dan hoor sy van Funky Viole en Giovanni Mancini, met sy musiek wat ’n standbeeld sal meevoer . . .
Jacki loer skelm na trourokke, maar sy’s nie desperaat nie, nooit! Wanneer sy en Pulani Facebook inspan om haar verloofde (en baas) Gary te ontbloot vir die flippen fake wat hy is, raak sake lelik. Nou sit Jacki sonder iemand om te cuddle, sonder ’n werk en sonder ’n bed. Tamatiestraat. Haar ma het kinders by dosyne en is te weird vir woorde, en haar broer wil Gary donner, maar dit gaan Jacki nie help nie. En die poste wat in die koerant geadverteer word, is nie geskik vir ’n meisie wat darem half en half ordentlik is nie. Toe ’n verruklike man met Einstein-hare haar ’n werk aanbied, vermoed sy daar’s ’n ding in die drinkwater. ’n Musikant in ’n tux wat funky vioolmusiek maak, is ’n alte mooie ding, maar Jacki self sing vreeslik vals en pas nie in by die hemelse musiek wat Giovanni Ignacio Mancini uit sy Stradivarius tower nie. Sy wil op ’n hoë noot leef, maar dit voel vir haar of sy heeltemal van haar wysie af is.
Want nie alleen maak Giovanni musiek wat ’n standbeeld sal meevoer nie, hy kan ook ’n vrou behoorlik vasvat en van haar voete af soen . . .

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.