Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Derick Van der Walt
ISBN-13: 9780624065944
Einband: Ebook
Seiten: 107
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Willem Poprok (skooluitgawe)

 Ebook
Sofort lieferbar
11,99 €*
2
Vir Willem van Vuuren is sy eerste jaar op hoërskool eerder ’n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Daar is die vreemde kinders in die kunsklas, waarin hy per ongeluk beland, die rugbyspan waarin hy ter wille van sy pa probeer vasbyt, Saterdae se werk in hulle slaghuis en dan nog die simpel kompetisie waarvoor sy broers hulle pa wil inskryf.
1
Partymaal draai die lewe anders uit as wat jy dit in jou wildste drome voorgestel het. Vir Willem van Vuuren is die hoërskool eerder ’n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Want almal eis hulle pond vleis van hom: Daar is die vreemde karakters in die kunsklas waarin hy per ongeluk beland, die rugbyspan waarin hy ter wille van sy pa se Twickenham-knie moet vasbyt, en die simpel kompetisie waarvoor sy broers hul pa wil inskryf. Hallo – hulle pá! Dalk is juffrou Blom reg: Partymaal moet jy jou eie kop volg. En sy behoort te weet, want sy kan ’n rugbybal skop dat dit klein word.Willem Poprok is bekroon met ’n Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur (2009), die M.E.R.-Prys vir Jeugliteratuur (2011) en die Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2013).

Hierdie skooluitgawe van Willem Poprok is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op tafelberg.com.

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Derick Van der Walt
ISBN-13:: 9780624065944
ISBN: 0624065944
Verlag: Tafelberg
Seiten: 107
Sprache: Afrikaans
Altersempfehlung: 14 - 18 Jahre
Auflage 1
Sonstiges: Ebook