Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Barrie Hough
ISBN-13: 9780624078456
Einband: Ebook
Seiten: 120
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Breek

 Ebook
Sofort lieferbar
10,99 €*
2
Hierdie verhaal deur die veelbekroonde en gewilde skrywer Barrie Hough en die ewe bekende verhoogpersoonlikheid Lizz Meiring het eers as verhoogstuk sukses behaal voordat dit in romanvorm beslag gekry het. Dit beloof om ewe gewild te wees as Barrie Hough se vorige boeke.
1
“As iemand my vertel het ek gaan die meisie van my drome in ’n laundromat ontmoet, hetek seker gesê: Hoekom nie? In ’n wassery wat ruik na rook, vreemdelinge se vuil klere en ou kos? Waar seeppoeier soos skilfers op ’n ongesonde kopvel gestrooi lê? Sure! Plekke met kerse, rose en musiek, waar meisies met Julia Roberts-monde en blink hare GQ-hunks op die lyf loop, is bedoel vir vervelige movies en boeke wat niks sê nie. Dis soapie-materiaal.
Ek het Justie in ’n laundromat ontmoet . . .”
Hierdie verhaal deur die veelbekroonde en gewilde skrywer Barrie Hough en die ewe bekende verhoogpersoonlikheid Lizz Meiring het eers as verhoogstuk sukses behaal voordat dit in romanvorm beslag gekry het. Dit beloof om ewe gewild te wees as Barrie Hough se vorige boeke.

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Barrie Hough
ISBN-13:: 9780624078456
ISBN: 0624078450
Verlag: Tafelberg
Seiten: 120
Sprache: Afrikaans
Altersempfehlung: 12 - 18 Jahre
Auflage 1
Sonstiges: Ebook